home new products specials contact us
Book Search
 

hhhhhhhhhhhhhh

Author: hhhhhhhhhhhhh

Price: R0.00
 


 Categories

Shopping Cart
0 items in your cart
 

Book Details

Brakdak: Platdakke in die Karoo
Author: Gabriel Fagan
 
Hierdie boek bestaan uit foto's met kort aantekeninge oor die platdak volksboukuns in die Karoo. Geneem in die 1950s, toon hulle geboue en ongerepte dorpstonele waarvan heelwat in die loop van die laaste halfeeu ingrypend verander het. Alhoewel veranderinge noodwendig en onomkeerbaar is, gaan dit ongelukkig te dikwels met agteruitgang van die ongewing gepaard. Afgesien van die blote plesier om hierdie tonele te herroep, mag hierdie boek tog bydra tot 'n bewuswording van die eenvoudige skoonheid wat verlore is, en tot 'n wil om dit te herwin.
 
Price: R 400.00
This website is designed by AfricWell Computing