home new products specials contact us
Book Search
 

hhhhhhhhhhhhhh

Author: hhhhhhhhhhhhh

Price: R0.00
 


 Categories

Shopping Cart
0 items in your cart
 

Book Details

Sakgids soogdiere van Suider-Afrika
Author: Chris & Mathilde Stuart
 
Hierdie bondige boekie is die ideale sakgids om soogdiere in die streek mee uit te ken. Dis maklik om te gebruik en dek in verbasende besonderhede sowat 120 soogdiere, van die kleinste soogdiere (soos vlermuise, klaasneuse en skeerbekmuise) tot die grootste (soos olifante, leeus en renosters) en sluit ook seediersoorte in (soos robbe, dolfyne en walvisse). Met betroubare en kleurvolle illustrasies, bied hierdie gids beknopte inligting oor sleutel-identifiseringswenke, soortgelyke spesies, habitat, gedrag, dieet, dieregeluide, voortplanting, lewensduur, verspreiding en grootte. Duidelike afbeeldings van elke dier, verspreidingskaarte, silhoueette wat diere se relatiewe grootte in verhouding tot die mens aandui en illustrasies van spore en mis, maak hierdie 'n noodsaaklike gids vir sowel toeriste as natuurliefhebbers.
 
Price: R 100.00
This website is designed by AfricWell Computing