home new products specials contact us
Book Search
 

hhhhhhhhhhhhhh

Author: hhhhhhhhhhhhh

Price: R0.00
 


 Categories

Shopping Cart
0 items in your cart
 

Book Details

Goggagids: Die geleedpotiges van Suider-Afrika
Author: Erik Holm & Ansie Dippenaar-Schoeman
 
In die afgelope paar dekades het 'n hele aantal goeie boeke oor ons insekte, skerpioene en spinnekoppe verskyn, maar steeds nie ‘n handige gids oor ons kleiner en interessante geleedpotige diere nie. Die skrywers bied met die 'Goggagids', ‘n praktiese volkleur veldgids om hierdie fassinerende groepe se biologie, gedrag en ekologie te verduidelik. Hierdie volume dek die volgende groepe: fluweelwurms; houtluise en sandvlooie; honderdpote; duisendpote; dwerghonderdpote, tweesterte, springsterte en proto-insekte; sweepspinnekoppe; klein sweepskerpioene; valsskerpioene en hooiwaens; myte; bosluise; skerpioene; romans; spinnekoppe al die groepe word toegelig met volkleurfoto’s en skaal, illustrasies, indentifiserings aanduidings en ’n volledige termlys.
 
Price: R 270.00
This website is designed by AfricWell Computing