home new products specials contact us
Book Search
 

hhhhhhhhhhhhhh

Author: hhhhhhhhhhhhh

Price: R0.00
 


 Categories

Shopping Cart
0 items in your cart
 

Book Details

Die soogdier-gids van Suider-Afrika
Author: Burger Cillie
 
Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk, sodat dit nou een van die volledigste veldgidse oor die land-soogdiere van die substreek is. Die nuwe uitgawe sluit in:
- 'n Maklik-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer
- Volledige spesiebeskrywings, insluitende inligting oor die bewaringstatus, grootte, dieet, lewensverwagting, vyande, gewoontes, geluid en voortplanting van meer as 120 van die mees algemene land-soogdiere van Suider-Afrika
- Meer as 200 besonderse foto's van die vroulike en manlike diere
- Foto's en illustrasies van veldtekens, soos mis en spore, asook verspreidingskaarte
- 'n Tabel met illustrasies van spore van al die diere in die boek
- Sketse wat die grootte van die dier teenoor 'n mens vergelyk
- 'n Nuwe gedeelte met voorbeelde uit al die families van kleiner soogdiere, soos klaasneuse, skeerbekke, molle, molrotte, vlermuise, rotte en muise.
 
Price: R 165.00
This website is designed by AfricWell Computing